StellSorg benodig hulp om vrou op te spoor

StellSorg is op soek na Samantha Julius, wat vermoedelik in die Stellenbosch-gebied woon. Julius word oor ’n maatskaplike kwessie gesoek.


StellSorg is op soek na Samantha Julius, wat vermoedelik in die Stellenbosch-gebied woon. Julius word oor ’n maatskaplike kwessie gesoek.

Bel vir Abigail Hess by 021 887 2816 indien jy of ander in jou gemeenskap weet waar sy haarself moontlik bevind of enige verdere inligting het.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.