StellSorg is op soek na Chantal Arendse, wat glo laas in 2008 in Cloetesville gesien is.
Mense met inligting oor waar Arendse haarself bevind, kan die maatskaplike werker, Kholiswa Dubula, by 021 887 2816 bel.
Daar word ook gesoek na Malcolm Junior Millar. Die aangeleentheid handel oor sy seun wat tans in alternatiewe sorg is. Enigeen met inligting oor Millar kan Chanda Conradie by 021 202 3339 kontak.