Die Stellenbosch-werksentrum het onlangs ’n nuwe Toyota-minibus as geskenk van die Jannie Mouton-stigting gekry. Die werksentrum-bestuurder, Linda Jacobs, sê hulle is baie bly oor die skenking en dit sal die sentrum baie baat. Van links is Mark Gordon, Carl Johannes (werkers van die sentrum), Pieter du Plessis (Jannie Mouton-stigting), Linda Jacobs (bestuurder van die Stellenbosch-werksentrum), Jacques Segers en Dhalia Olivier.Foto:
Stigting skenk bussie vir werkers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.