Die Cloetesville-swembad is verlede Vrydag 21 Januarie heropen nadat dit opgeknap is. Die swembad was vir ’n geruime tyd gesluit weens vandalisme en die opknapping het meer as R4 miljoen gekos. Lees meer op bladsy 4. Foto: Francois Lombard
Swem Jannie, swem . . .
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.