Die jaarlikse 4M-swemgala het Dinsdag 25 Februarie by die Hoër Meisieskool Paarl plaasgevind waar Rhenish Girls’ High School vir die 15de keer as die wenners gekroon is. Die Hoër Meisieskool Bloemhof eindig derde. Iané Marx van Rhenish (links) en Abigail Calitz van Bloemhof (regs) is as die dag se beste o.18-swemmers aangewys. By hulle op die foto is Marianne van Zyl, HMS Paarl-skoolhoof. Foto: Leon Piron

You need to be Logged In to leave a comment.