Die opposisie in die Stellenbosse munisipale raad sê die bedanking van Alexander Kannemeyer, ‘n voormalige waarnemende direkteur van korporatiewe dienste en senior menslikehulpbronnebeampte van die munisipaliteit, moenie ‘n manier wees…
Die Stellenbosch-munisipale raad sal môre (Vrydag 12 September) weer sit oor die toekoms van ‘n senior amptenaar wat beskuldig word van rassisme en ‘n geskiedenis van die teister van wit…