Die Sanlam-Boland Kavaliers het hul terugkeer na die Curriebeker se Premierafdeling die afgelope Sondag (28 Julie) op die mees opwindende wyse gevier – met ’n 37-35-oorwinning teen die Toyota Cheetahs…
Renaldo ‘Naledi’ Young is ‘n bewys daarvan dat harde werk en deursettingsvermoë vrugte werp wanneer dit lyk asof alles teen jou is.