Uitnemende atlete, joernaliste en sport- administrateurs kan nou vir die agtiende jaarlikse Suid-Afrikaanse Sportoekennings benoem word. Die departement van sport, kuns en kultuur nooi sportfederasies, provinsiale sportdepartemente, professionele ligas, sportklubs…