Rowers het Sondag 12 Oktober in die vroeë oggendure ‘n groepie mense wat by ‘n gasteplaas in Fransch- hoek gekuier het, oorrompel.
‘n Minderjarige seun (17) is die afgelope Sondg (6 Julie) in Groendal, Franschhoek inhegtenis geneem weens ‘n beweerde moord.