Hoërskool Stellenbosch se top matrikulant van 2025 deel se raad vir ‘n puik matriekjaar.
Die Hoërskool Stellenbosch bars van die trots ná die prestasie van drie gr. 11-leerders – Joshua Heinemann, Anria Mason en Ruben Sander – in die Filmit-kompetisie.
Luc du Toit, ‘n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, is ‘n dubbele wiskunde-wenner nadat hy as die nasionale én provinsiale wenner in die gr. 11- en gr. 12-kategorie van die Netwerk24-wiskundekompetisie aangewys…
Vier van die Hoërskool Stellenbosch se gr. 12-leerders – Ruben Buys, Hanno Janse van Rensburg, Rouhan Venter en Josh le Roux – het onlangs in die JSE-beleggingsuitdaging vir 2025 uitgeblink.
Seven learners from Stellenbosch schools will be among the country’s brightest minds to compete for life-changing prizes at this year’s Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair.