Die Stellenbosch Cancer Warriors het Saterdag 1 November met groot geesdrif ‘n kleur-piekniek gehou. Al is reën voorspel, het die son net betyds deurgebreek en die bekommernis oor die weer…
As deel van mobiliteitsmaand het die Wes-Kaapse departement van mobiliteit, die Bicycle Empowering Network (BEN) en Pedal Power Association SA op Saterdag 25 Oktober altesaam 44 fietse aan gemeenskapslede by…
Idasvallei-familiemark ontwikkel vinnig in gemeenskapsinstelling. Elke Saterdag van 09:00 tot 14:00 word die mark op die hoek van Rustenburg- en Sonnebloemweg gehoue en ‘n Kersfees-mark word beplan.
In ‘n dorp ryk aan geskiedenis en kultuur meen Warren Carstens Idasvallei en sy inwoners het hul eie stories om te vertel en hy het die plek geskep om juis…