Die Pniël Villagers-rugbyklub bied volgende maand die eerste Rhodes Dwarsriviervallei-7’s toernooi aan, waar plaaslike klubs kragte sal meet.
Chan Matthee (20), van Cloetesville, is onlangs skielik dood nadat hy bloeding op die brein, opgedoen het.
Avril Fillies Twee o.20-spelers van die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub is deur die Griffons in Welkom en die Griekwas in Kimberley opgeraap om hul provinsiale o.20-spanne te verteenwoordig. Jeffwin Wesso (20)…
Avril Fillies Twee spanne van Pniël Villagers, die o.20- en tweede span, is vanjaar se kampioene in hul onderskeie afdelings van Superliga C, nadat hulle Saterdag 16 Augustus teen Atlantis…
Die dringende aansoek van Franschhoek se La Motte Wanderers-rugbyklub in die Kaapse hooggeregshof is Dinsdag (6 Mei) toegestaan waarin hy eis dat die klub toegelaat word om weg te breek…