Die eerste krieketspan van Paul Roos Gimnasium het die afgelope Saterdag (17 Januarie) ‘n ses-paaltjie-oorwinning oor sy eweknie van die Hoër Landbouskool Boland in Wellington behaal. Die tuisspan het eerste…
Die eerste span van die Van der Stel-krieketklub is as die wenner van die Boland-gemeenskapsbeker gekroon ná sy oortuigende oorwinning teen sy eweknieë van die Vredenburg-Saldanha-krieketklub.
Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het ‘n agtpaaltjiesege oor Hoër Jongenskool Paarl behaal.
Die onoorwonne eerste span van die Van der Stel-krieketklub het met hul oorwinning teen die Young Peoples-krieketklub hul plek in die eindstryd van die Boland-gemeenskapsbeker (T20-kompetisie) verseker.
Die vrouekrieketspan van Coronation-krieketklub het hul seisoen met ‘n oortuigende sege begin.
Die krieketseisoen is weer die afgelope paar weke in volle gang in die Boland, met plaaslike klubs wat hul T20-veldtogte in verskeie kompetisies begin het.
Die warm weer is op pad. Dit beteken lang dae langs die krieketveld is amper hier en die Stellenbosch-krieketklub skud sy vere reg vir die komende seisoen. Volgens Brian Minnis,…