In Skoolstraat, Kylemore, staan ‘n huis reeds vir 100 jaar en die familie wat sedert 1925 daarin woon, hoop die woning bly nog lank staande. Die Jacobs-familiewoning pronk steeds met…
Rolspelers in Kylemore het ‘n nuwe astro-sportveld, Klipkraal, op 2 Desember amptelik geopen, gevolg deur emosionele toespraak deur Marais Steyn, wat die belang van vennootskappe beklemtoon het. Die Aitsa!-naskoolsentrum, gestig…
Imbali Wes-Kaap, wat jare lank reeds visuele geletterdheidsprogramme in Kylemore aanbied, het Saterdag (8 November sy jaarlikse uitstalling van kinderkuns van uitstaande gehalte by die Freda en Bernard Podlashuc-sentrum in…
‘n Groep passievolle skrywers het onlangs ‘n boek oor herinneringe en verhale van Kylemore bekendgestel.
Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek misdaadbekampingsuksesse behaal danksy inligting van die publiek. Ná vele klagtes uit die Cloetesville-gemeenskap het wetstoepassers van die Stellenbosch-munisipaliteit oor die afgelope twee weke verskeie…