Die Maties-netbalspan het vroeër vandeesweek twee oorwinnings behaal in hul Varsity Netbal-kragmetings teen Madibaz en UP-Tuks. Die wedstryde is Sondag 7 en Maandag 8 September in die Rembrandt-sportsaal in Pretoria gespeel.…
|
Link Copy link