Die Hoërskool Cloetesville-matrikulant Candice Claims vier haar opgewondenheid om die skool se matriekafskeid by die Protea-hotel-en-konferensiesentrum Stellenbosch in Technopark op Vrydag 3 Oktober by te woon.
|