Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
Misdaadvoorkoming en gemeenskapsveiligheid in Jonkershoek en Stellenbosch Sentraal het ‘n hupstoot gekry met die onlangse opgradering van die Jonkershoek- spesiale belastingsgebied (JSRA) en die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative (Siti)…
Polisiebeamptes van Cloetesville het verlede Dinsdag 11 November patrolliewerk verrig toe hulle inligting oor ‘n onwettige vuurwapen ontvang.
A21 en plaaslike rolspelers bespreek die groeiende gevaar van aanlyn-mensehandel en sekspeste wat kinders teiken. Met jongmense wat tot nege uur per dag aanlyn spandeer, gebruik kwaaddoeners sosialemediaplatforms om vertroue…
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou…
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag 23 Oktober beseer toe hy in Groendal, Franschhoek, aangeval is.
Lede van die Klapmuts-polisie het onlangs by die Hoërskool Klapmuts besoek afgelê om inligting en raad te bied. Die beamptes het oud-misdadigers vergesel, wat hul ervarings oor die gevolge van…
Die jongste inbraak op Sondag 12 Oktober op die Courchevel-gasteplaas in Franschhoek is een van minstens agt die afgelope twee maande, beweer ‘n bron wat vertroud is met die vlaag…