Diereliefhebbers in en om Klapmuts is welkom om komende Dinsdag (23 September) hul katte en honde gratis teen hondsdolheid te laat inent. Die dienste word deur die staatsveearts in die gebied…
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…