Rolspelers in Kylemore het ‘n nuwe astro-sportveld, Klipkraal, op 2 Desember amptelik geopen, gevolg deur emosionele toespraak deur Marais Steyn, wat die belang van vennootskappe beklemtoon het. Die Aitsa!-naskoolsentrum, gestig…
Die Wemmershoek-gemeenskap het Dinsdag 18 November sy jaarvergadering by die Wemmershoek-gemeenskapsaal gehou en nuwe leiers gekies.
Polisiebeamptes van Cloetesville het verlede Dinsdag 11 November patrolliewerk verrig toe hulle inligting oor ‘n onwettige vuurwapen ontvang.