Alle rugbystewels loop hierdie naweek na die Dwarsrivier vir die Pniël Villagers-rugbyklub se eerste aanbieding van die Rhodes Dwarsriviervallei-7’s-toernooi. Die toernooi is ‘n eerste vir die streek met spanne van…
Pniël skud weer sy vere reg vir een van die hoogtepunte op die jaar se feeskalender – die Adam Small-fees. Die Dwarsriviervallei is van Vrydag 20 tot Sondag 22 Februarie…
Jou weeklikse gids tot al die geleenthede, vergaderings, teatervertonings en meer in en om die Eikestad.
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
Coronations Cricket Club holds its annual six-a-side tournament in December.
Avril Fillies Twee spanne van Pniël Villagers, die o.20- en tweede span, is vanjaar se kampioene in hul onderskeie afdelings van Superliga C, nadat hulle Saterdag 16 Augustus teen Atlantis…