Die Pniël Villagers-rugbyklub bied volgende maand die eerste Rhodes Dwarsriviervallei-7’s toernooi aan, waar plaaslike klubs kragte sal meet.
Die Westelike Provinsie Rugbyunie het ‘n gesamentlike bekeruitdeling by die Kelvin Grove-hotel gehou, waar spanne van Stellenbosch vir prestasies in 2024 en 2025 vereer is. Avril Fillies het die beker…
Die Pniël Villagers-rugbyklub het in November drie bekers by die WP-rugbyunie se bekeruitdeling ontvang. Die klubvoorsitter Winston Stubbs het dank uitgespreek aan ondersteuners en spelers. In Februarie word die eerste…
Die Blitsbok David Brits het tydens die Curriebekerkompetisie waardevolle ervaring met die Boland Kavaliers opgedoen. Dit was goeie voorbereiding vir die 2025-’26 HSBC 7’s-reeks.
Khayamandi High School introduces rugby to keep learners engaged positively and away from drugs, alcohol, and fighting. Grade 12 learner Siwaphiwe Kula, inspired by the 2023 Rugby World Cup, helped…
Overall victory in Super League B was not on the cards for Franschhoek RFC as they suffered a 24-46 defeat at the hands of Primrose RFC in the SLB final…
New Zealand overcomes South African fightback to maintain 31-year unbeaten streak at Auckland’s iconic Eden Park.
Franschhoek en Pniël Villagers is die twee spanne van die groter Stellenbosch-omgewing, wat Saterdag 6 September in onderskeidelik Superliga B en C se kwarteindstryde van die Westelike Provinsie-rugbyunie in aksie…
The Junior Springboks, led by Stellenbosch local Riley Norton, returned to South African soil as conquering heroes on Monday (21 July), greeted by euphoric fans and SA Rugby top brass.
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg…