Die Cloetesville-gemeenskap het oor twee dae byna twee ton herwinbare afval versamel en dit vir basiese kruideniersware geruil tydens Stellenbosch-munisipaliteit se eerste “Swop Shop” in die buurt. Die oorweldigende reaksie…
“Joh! Die is mos ‘n kwaai projek!” So meen een van die vele Cloetesvillers wat Donderdag (20 November) die eerste munisipale swop shop by die Eikesaal bygewoon het. Die swop…