Saterdag 24 Januarie het e’Bosch ‘n waarderingsete vir Skoolvakansieprogram-koördineerders en -fasiliteerders by die De Laer Voortrekker-venue aangebied ter erkenning en waardering vir die toewyding en verbintenis van die groep wat die organisasie se…