Die violis Nicholas Bruiners, ‘n bronsmedaljewenner van die 2017- Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK), keer vanjaar terug na die kompetisie om as as gaskunstenaar by die finaliste se galakonsert op te tree.
Na meer as ses jaar se suksesvolle “Gesels”-aanbiedinge bring Nataniël sy snelgroeiende leefstylpraatjie uiteindelik na die Kaap. Met die tema “Die ratkas van ‘n keuse” ondersoek hy hoe elke besluit…
Van orkesglans en grootskaalse koormusiek tot die suiwer stemme van een van Suid-Afrika se voorste jeugkore, beloof die 2025- Endler-Kersseisoen ‘n vreugdevolle afsluiting van ‘n jaar vol inspirerende musiek.
Amapretty, die gewilde Afrikaanse ghom-groep van Idasvallei met 40 000-plus maandelikse Spotify-luisteraars, droom steeds daarvan om by die Stellenbosch Liggiefees op te tree. Die viermanskap het van kindsbeen af saam…