Verskeie geleenthede is tydens Vrouemaand vir vroue van Wemmershoek aangebied, met motiveringspraatjies, geestelike bemoediging en selfs kuns en kunsvlyt, wat aan die orde van die dag was.
Vroue van die Klapmuts-gemeenskap het op Saterdag 16 Augustus ter viering van Vrouemaand vir ‘n Rooted & Rising-teemaaltyd by die New Heaven New Earth-kerk in die Tuine in Kaapstad byeengekom.
Vroue van Klapmuts het Vrydag 29 Augustus vir ‘n laaste bewusmakingsveldtog vir Vrouemaand byeengekom. Lede van die plaaslike gemeenskaps polisiëringsforum (GPF), die slagoffer-ondersteuningsgroep en die geestelike intervensiegroep asook beamptes van…