Die Pniël Villagers-rugbyklub het in November drie bekers by die WP-rugbyunie se bekeruitdeling ontvang. Die klubvoorsitter Winston Stubbs het dank uitgespreek aan ondersteuners en spelers. In Februarie word die eerste…
Franschhoek en Pniël Villagers is die twee spanne van die groter Stellenbosch-omgewing, wat Saterdag 6 September in onderskeidelik Superliga B en C se kwarteindstryde van die Westelike Provinsie-rugbyunie in aksie…