Dié groep leerders van Idasvallei Primêre Skool het vanjaar aan die Stellenbosch-eisteddfod deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Toekennings ontvang sluit in goud plus-, goud-, silwer plus- en silwermedaljes in. Die skoolhoof, Anton Gordon, en Sam Sylvester van die skool se musiekdepartement, staan saam met die leerders.Foto:
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.