Laerskool Stellenbosch se o.13 A-seuns- en meisiestennisspanne het voorverlede naweek (11 en 12 Oktober) aan die Oude Post-tennistoernooi in Swellendam deelgeneem. Hulle was die algehele wenners van die toernooi in al twee afdelings. Van links is Gus Jansen, Charl Henning, Stiaan Buys, Shayna Truter, Zanne Roothman en Katrien Booysen.
Toernooi-wenners
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.