FRIDAY 23 AUGUST

Stellenbosch: The Endler Concert Series presents Paranoid Android – Pierrot Lunaire and other psychedelic trips at the Endler Hall at 19:00. It features the Twilight Ensemble, comprising soprano Magdalene Minnaar, Gabriele von Dürckheim (flute and piccolo), Féroll-Jon Davids (clarinet and bass clarinet), Petrus Coetzee (violin and viola), cellist Peter Martens and pianist José Dias. They will delight with works by Schönberg, Martin, Riley, Connesson and Radiohead. Tickets, at R185 and R145 (pensioners), can be booked online through Webtickets.

SATERDAG 24 AUGUSTUS

Stellenbosch: Die Fynbos- en kultuur-mark word elke Saterdag van 09:00 tot 15:00 by die Voorgelegen-gebou by Dorpstraat 116 aangebied. Kontak Ina by 066 179 9063 vir meer inligting.

SUNDAY 25 AUGUST

Klapmuts: The Change of Season Trail Run will be held at Le Bonheur Wine Estate, with the first race starting at 08:45. The event, organised by Dirtopia, features a 6 km and a 11 km event on single-track routes. Runners who pre-enter online by Friday 09:00 will do so at a discounted rate – R150 (short route) and R180 (long route). Children will pay R60 online. The entry fee includes a finisher’s medal, refreshment stations, prizes to winners and lucky draws. Timing is optional. There will be a well-stocked refreshment station on the routes. Enter online at www.dirtpass.co.za.

WEDNESDAY 28 AUGUST

Stellenbosch: The Wednesday Art Walkabouts, an initiative of the Stellenbosch University Museum, aims to educate and share its art collections with the public. The events, which are free to the public, are hosted at the museum at 52 Ryneveld Street. The next event, themed “Inside/Out” will be from 13:00 to 14:00. Reserve your seat by contacting usmuseum@sun.ac.za or 021 808 3029.

THURSDAY 29 AUGUST

Stellenbosch: Stellenbosch Alcoholics Anonymous as well as the Al-Anon group meet in the rooms of the Stellenbosch Baptist church at 6 Merriman Avenue every Thursday at 19:30.

VRYDAG 30 AUGUSTUS

Stellenbosch: Die ACVV Utopia verkoop elke laaste Vrydag van die maand vars skons – gebak en gepak deur sy sjef. Die verkope begin om 10:30 by die tehuis se hoofingang by Dorpstraat 162. Kom kry ’n skon en geniet die prag van die Moederkerk se argitektuur en die Kweekskool se asemrowende tuin.

SATERDAG 31 AUGUSTUS

Stellenbosch: Die e’Bosch-erfenisprojek bied ’n stedelike tuine werkssessie (urban gardens workshop) van 11:00 tot 13:00 by die Mariendahl-proefplaas by Elsenburg-kollege aan. Prof. Elsje Pieterse van die Universiteit Stellenbosch sal die plant van saailinge demonstreer. Vir meer inligting, kontak Belinda by heritage.ebosch@gmail.com of stuur ’n WhatsApp-boodskap aan 061 595 4085.

FRIDAY 6 SEPTEMBER

Stellenbosch: The annual general meeting of Meals on Wheels Community Services Western Cape will be held at the Technopark Protea Hotel from 10:30 to 12:30. The agenda will include the voting of the following: reading of the previous AGM minutes; the annual report; the audited financial statements of 2023-’24; the budget for 2024-’25; the appointment of the auditors and the new board. To attend, reserve your place by Thursday 29 August by sending an email to sisa@mealsonwheelswc.org.za.

MAANDAG 9 TOT VRYDAG 13 SEPTEMBER

Stellenbosch: Die tweede jaarlikse Simposium van Suid-Afrikaanse Komponiste (SoSAC) word by die US Konservatorium deur SAComposers aangebied. Die unieke gebeurtenis bring komponiste, musiekskeppers, klankkunstenaars en opvoeders bymekaar om kontemporêre Suid-Afrikaanse musiek oor ’n wye verskeidenheid genres te deel en te vier. Die week se verrigtinge sluit 14 sessies en gebeurtenisse in, daaglikse werksessies, meestersklasse, interaktiewe sessies en aandkonserte met gaskunstenaars. Kaartjies vir individuele konserte is teen R165 (algemene toegang), R125 (pensioentrekkers), en R60 (studente) beskikbaar. Feeskaartjies, met toegang tot alle gebeurtenisse en sessies, kos R990 en R490 vir studente. Bespreek aanlyn by www.webtickets.co.za.

WOENSDAG 11 SEPTEMBER

Stellenbosch: Die jaarlikse Rektor/Burgemeester e’Bosch-erfenistoekennings word aangebied. Vanjaar word inwoners van die 13 dorpies gevra om ondernemings of organisasies te benoem, wat vir meer as ’n dekade in hul gemeenskappe ’n bydrae in kultuur en erfenis lewer. Die benoemings periode sluit Vrydag 23 Augustus en nominasievorms kan per epos by heritge.ebosch@gmail.com of per WhatsApp by 061 595 4085 verkry word.

MAANDAG 16 SEPTEMBER

Stellenbosch: Jeuguitreik Kinder- en Jeugsorgsentrum hou sy jaarvergadering om 16:30 by Bell House, op die hoek van Porter- en Birdstraat. Die sentrum bestuur twee kinderhuise asook twee inval-sentrums vir hulpbehoewende kinders van Stellenbosch, een by Bell House en een in die Mountainview-informele nedersetting in Jamestown. Die Stellenbosch-gemeenskap word genooi om geskikte persone te nomineer om op die organisasie se direksie te dien. Direksielede is vrywilligers wat hul tyd en kundigheid tot beskikking van die organisasie, wat kinders in nood bystaan, stel. Die jaarverslag en geouditeerde state sal ook bespreek word. Belangstellendes kan hul plek bespreek en benoemings vir die direksie per e-pos na yo.stellenbosch@gmail.com stuur.

You need to be Logged In to leave a comment.