Town calendar: What’s on in Stellenbosch and surrounds

Stellenbosch: Mel die Storieverteller bring om 20:15 haar tweede komiese stuk, Dik Deurmekaar, na die Drostdy-teater. Die produksie vervaag die lyne tussen stand-up comedy en ’n verhalende een-vrou vertoning. Mel gesels en vertel van die eerste keer


VRYDAG 14 JUNIE

Stellenbosch: Mel die Storieverteller bring om 20:15 haar tweede komiese stuk, Dik Deurmekaar, na die Drostdy-teater. Die produksie vervaag die lyne tussen stand-up comedy en ’n verhalende een-vrou vertoning. Mel gesels en vertel van die eerste keer toe sy die sensasie van deurmekaarheid ervaar het in Juffrou Draak se klas en hoe sy die res van haar skooljare toe maar begin vrede maak het met die feit dat alles, veral matriekafskeide en haarstyle, ’n hengse deurmekaarspul is. Sy lewer ook haar komiese opinie oor die onverstaanbare obsessie met visvang en ander mense se seksuele oriëntasie en deel snaakse waarnemings van straight couples, die landslied, slimfone en fancy karre. Geen onder 14’s word toegelaat nie. Kaartjies, teen R200 elk, kan aanlyn deur Computicket bespreek word.

SATERDAG 15 JUNIE

Stellenbosch: Die Fynbos- en kultuur-mark word elke Saterdag vanaf 09:00 tot 15:00 by die Voorgelegen-gebou te Dorpstraat 116 aangebied. Kontak Ina by 066 179 9063 vir meer inligting.

Stellenbosch: The Friends of Stellenbosch Mountain (FSM) holds its monthly hack in the Paradyskloof nature area for about three hours, starting at 08:00. Help to keep the fynbos in good condition by taking down Wattles, Port Jacksons and other invasive plants. Get hands-on experience while you enjoy the beauty of nature. Take along a mug and snacks. FSM provides the necessary tools and equipment. Depending on the weather, the hack may be moved to Sunday, so keep an eye on the “hacks” page on the FSM website at fsmountain.org or on Facebook. For enquiries, send an email to fsm.spring474@passfwd.com.

SONDAG 16 JUNIE

Cloetesville: Die Black Pumas-netbalklub bied om 12:00 ’n pretdag en toernooi vir die jeug by die Cloetesville-sportterrein aan. Spanne van Athlone en Macassar het reeds hul deelname bevestig, en ander plaaslike netbalklubs word genooi om in te skryf. Die gemeenskap word ook genooi om die geleentheid te ondersteun. Kontak Carline Noble-Petersen by 084 995 0263 vir meer inligting of om in te skryf.

MONDAY 17 JUNE

Stellenbosch: Dirtopia and Sportmans Warehouse hosts a trail run at Knorhoek Wine Estate, with runners being spoilt for choice as they can enter the 6 km (walkers welcome) event or the more challenging 11 km event. Meurant Botha of Dirtopia has been building trails at the estate since 2011 and more singletrack has been built over the years, especially for event use. Entry for adults starts at R150 online, but will be more expensive for late registrations on the day. Pre-entries for learners are only R60 online until Friday midnight. There will be a lucky draw and winners in each distance receive prizes. All finishers will receive a medal and there are refreshment stations on the routes and at the finish line. The next event in the trail running series will be held at Muratie Wine Estate on Sunday 30 June. For detailed information, visit www.dirtopia.co.za, email info@dirtopia.co.za or text 078 343 3572.

THURSDAY 20 JUNE

Stellenbosch: Stellenbosch Alcohol Anonymous, as well as Al-Anon group, will meet in the rooms of the Stellenbosch Baptist church at 6 Merriman Avenue, every Thursday at 19:30.

DINSDAG 25 JUNIE

Cloetesville: Oud-spelers, gemeenskapslede en ander belangstellendes word genooi na Blakes-rugbyklub se jaarvergadering vir die verkiesing van ’n nuwe bestuur. Die vergadering sal om 19:00 by die Cloetesville-sportterrein gehou word. Vir meer inligting kontak Jerome by 073 406 2906.

SATURDAY 29 JUNE

Faure: An evening of timeless elegance and sensory delight will be presented at the Homestead Wine Lounge at Vergenoegd Löw, with the soothing sounds of contemporary piano music by Riaan Nieuwenhuis, a selection of fine estate wines. delicious local tastes by chef Drikus Brink and his team at Geuwels restaurant, and engaging conversations with the farm’s wine experts, including winemaker Vusi Dalicuba and in-house sommelier George Young. The event runs from 18:30 to 21:30. Tickets cost R850 per person; book online at vergenoegd.co.za.

Stellenbosch: The next event of the Oude Werf Winemaker’s Dinner series will be held at Oude Werf Hotel in Church Street at 18:00 for 18:30. Enjoy a specially designed four-course menu paired with the distinguished wines from Vergenoegd Löw, served in premium Riedel glassware. The cost is R695 per person. Email reservations@oudewerf.co.za or call 021 887 4608 to reserve your seat, or book directly on Dineplan.

VRYDAG 23 JULIE

Cloetesville: Die Black Pumas-netbalklub bied ’n geldinsameling-karaoke met DJ Warren en DJ Fallo by die Eikestad-saal aan. Die geleentheid word van 18:30 tot laat gehou. Toegang kos R50 per persoon en R20 per koelboks. Gaste mag hul eie eetgoed en drankies inneem. ’n Gelukstrekking met lekker pryse sal gehou word. Streng veiligheid is gereël. Bel Vernon by 064 464 4118 of Carline by 084 995 0263 vir meer inligting.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.