Laerskool Brückner de Villiers is trots op twee skaakspelers, Joshua Jacobs (12) en Kelly Amos (9), wat in die Kaapse Wynland-skaakspan opgeneem is. Die leerders het die afgelope naweek in Mosselbaai aan die Wes-Kaapse skoleskaaktoernooi deelgeneem. Hulle speel in die o.13- en o.11-afdelings onderskeidelik.Foto:


Trots op dié twee

You need to be Logged In to leave a comment.