Die Hoër Meisieskool Bloemhof het Woensdag 11 September sy jaarlikse kleure-atletiek gehou waar die atlete van Huis Neethling vir die eerste keer in vier jaar daarin kon slaag om die atletiekbeker te wen. Huis Hofmeyr, in blou, en Huis Joubert, in rooi, was vanjaar groen van jaloesie toe Huis Neethling ook as die wenner van die geesbeker aangewys is. Van links is Cara van der Vyver, Michelle Theron (huiskaptein) en Azrea Sylvester, Huis Neethling se dirigente.Foto: Stephan Meyer


Twee goues vir groenes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article