Twee klaskamers by Stellenbosse skool in ligte laaie

’n Enkelgebou met twee klaskamers by St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stellenbosch, is Dinsdagaand in ’n brand vernietig.

Die brand het omstreeks 18:30 uitgebreek en tot ongeveer 19:20 geduur.

St.?Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stel

Twee klaskamers by St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stellenbosch, is Dinsdagaand in ’n brand vernietig.
St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stel

Twee klaskamers by St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stellenbosch, is Dinsdagaand in ’n brand vernietig.

Die oorsaak van die brand is steeds onbekend.

Millicent Merton, ’n woordvoerder van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD), sê die brandweer het omtrent 30 minute nadat die voorval aangemeld is, op die toneel aangekom.

“Gelukkig is niemand in die voorval beseer nie, maar die oorsaak van die brand word nog ondersoek. Die brandweer het geen hindernis gehad nie en maklik toegang tot die gebou verkry. Die beamptes het die brand gou onder beheer bring.”

Leerders wat geraak word as gevolg van die brand, is tydelik in alternatiewe geriewe geplaas.

Die omvang van die skade was ten tyde van hierdie skrywe nog nie bepaal nie.

 twee klaskamers by St.?Vincent Primêr, naby Koele

Twee klaskamers by St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stellenbosch, is Dinsdagaand in ’n brand vernietig.
 twee klaskamers by St.?Vincent Primêr, naby Koele

Twee klaskamers by St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stellenbosch, is Dinsdagaand in ’n brand vernietig.
 twee klaskamers by St.?Vincent Primêr, naby Koele

Twee klaskamers by St. Vincent Primêr, naby Koelenhof, net buite Stellenbosch, is Dinsdagaand in ’n brand vernietig.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.