Paul Roos Gimnasium-leerders Jack Brugman (gr. 12, links) en Andries van der Vyver (gr. 9) is gekies om van Maan dag 12 tot Vrydag 16 Desember Westelike Provinsie Gholf by die junior o.19-gholftoernooi te verteenwoordig. Albei leerders speel vir PRG se eerste span en is lede van die Strand-gholfklub. Foto: