Reuben van der Merwe en Ulin Joubert van Laerskool Stellenbosch is in WP se o.12-rugbyspan opgeneem. Hierdie span neem die komende Septemberskoolvakansie aan ’n toernooi in Riversdal deel.
Twee vir WP-span gekies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.