Nege-en-dertigleerders van Laerskool Eikestad het die cum laude-, goud-plus- en goud-toekennings behoorlik ingeryg tydens die onlangse Stellenbosch-kunswedstryd vir woordkuns en redevoering. Marilin Smit (graad 7) en Matthew Ker-Fox (graad 4) is as pryswenners in hul kategorieë aangewys. Marilin het die Baps Laker-trofee vir beste graad 7-meisie en die trofee vir beste woordkunsdeelnemer in graad 7 ontvang.


Uitblinkers by kunswedstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article