Bloemhof se Accelerando-koor het Vrydag 2 September 93% vir hul optrede by die Tygerberg- internasionale eisteddfod se Gala-koorfees behaal. Gelukwensinge aan Marijke Roos, haar span en die Accelerando-koor, wat Stellenberg en Rustenburg in die meisieskoor-afdeling geklop het, het van oral ingestroom. Die spoggeleentheid het in die Kaapstad-stadsaal plaasgevind.
Uitblinkers in koorkompetisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.