US: Steun vir taalbeleid groei

Die studenteraad van Universiteit Stellenbosch het pas ‘n verklaring vrygestel wat die ondersteuning van die voorgestelde taalbeleid deur verteenwoordigende strukture by die universiteit bevestig.


Die studenteraad (SR) van Universiteit Stellenbosch (US) het pas ‘n verklaring vrygestel wat die ondersteuning van die voorgestelde taalbeleid deur verteenwoordigende strukture by die universiteit bevestig.

Luidens die verklaring het die strukture hul eenparige steun vir die besprekingsdokument wat Donderdag 12 November vrygestel is.

“[Dit] dui aan dat all die strukture hulself verbind tot die versekering dat geen student struktureel uitgesluit word nie en ‘n geleentheid kry om akademiese sukses by Universiteit Stellenbosch te behaal.”

Die verteenwoordigende strukture sluit die primkomitee, akademiese belange raad asook die Tygerberg-studenteraad in.

Die voorgestelde beleid bepaal dat Engels die primêre voertaal by die universiteit moet wees.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.