Mea Smit (links) en Kyanti Greyling, albei?graad?9-leerders?aan?die?Hoër?Meisie-skool?Bloemhof, het uitmuntend in hul Unisa-musiekeksamens gevaar en ontvang vanjaar die Hennie Joubert Merieteprys vir graad 4. Hierdie?prys word slegs toegeken aan die twee beste leerders in elke graad. Kyanti het met 98% en Mea met 97% geslaag.Foto: Stephan Meyer
Verdien Hennie Joubertprys
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.