Carla Krieg, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, is vanjaar die ontvanger van die PJ Olivier-kunssentrum se prinsipaal-skild vir uitnemendheid. Sedert gr. 10 handhaaf Carla ’n buitengewoon hoë standaard van werksetiek en het ’n volwasse, tegniese vaardigheid met haar laaste praktiese uitstalling getoon. Met juweliersontwerp as dissipline en “Verwondering” as tema het Carla ’n kroon en skild vir haar laaste praktiese eksamen geskep.Foto: Stephan Meyer
Vereer vir kunstalent
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.