’n Ligte vliegtuig het Saterdagoggend (8 Junie) naby die vliegveld in Stellenbosch neergestort. Die ongeluk het blykbaar gebeur kort nadat die vliegtuig, met twee insittendes, opgestyg het.
Volgens inligting was die twee insittendes nie ernstig beseer in die voorval nie. Nooddienste was op die toneel om hand by te sit.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.