Vrouemaand is die afgelope Vrydag (15 Augustus) by die Idasvallei-biblioteek gevier. Die Stellenbosch- munisipaliteit se raadslid Nateshia Mcombring het die geleentheid aangebied en is bygestaan deur lede van die plaaslike wykskomitee. Die vroue van Wyk 6 en bibioteek-personeel het die geleentheid bygewoon.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article