Prof. Francois Roets van die Universiteit Stellenbosch gesels oor die stompkopkewer (Euwallacea fornicatus, of polyphagus shot-hole borer) en hoe ons die pragtige eikebome van Stellenbosch kan red. Die praatjie is Woensdag (7 September) om 17:30 vir 18:00 by Huis Horison in Onder-Papegaaiberg. Bespreek jou plek voor of op Maandag 5 September per e-pos by ekokoordineerder@huishorison.org.za.