Laerskool Stellenbosch se o.11C-netbalspan het onlangs aan Laerskool Gericke in Ceres se sportdag deelgeneem en al hul wedstryde gewen. Agter: Annabelle Spies, Lika van den Berg, Lana Swart, Hawkie de Villiers (skoolhoof), Elwené Fincham, Grace Samuels en Mika du Plessis. Voor: Anouk Roeloffse en Tessa van Lamp.


Wen al hul wedstryde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article