StellSorg is op soek na Peter Johnson, wat vermoedelik van die Klapmuts-gebied is. Hy word in verband met ’n maatskaplike kwessie gesoek.

Enigeen met inligting oor waar Johnson hom bevind, word gevra om die maatskaplike werker Ambor Samuel by 021 887 2816 te kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.