Alle lede van die publiek word uitgenooi om aansoeke in te stuur om in die Breughel-komitee te dien. Beskikbare posisies sluit in: ondervoorsitter, sekretaris, hulpsekretaris, tesourier, hulptesourier en twee addisionele lede. Drie tot vyf jaar ondervinding in ’n NPO-omgewing sal voordelig wees. Aansoeke kan aan die voorsitter, Lamees de Klerk, gestuur word by [email protected]. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 28 Julie 2022.
Wie wil in Breughel-komitee dien?
|
Share this post:

