Die winter is hier, soos by Waterfront Wines in Stellenbosch gesien kon word. Reënweer het sedert die afgelope naweek geheers en volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan Stellenbossers gereed maak vir nog reën in aanloop tot die naweek, met die son wat na verwagting teen Maandag weer sy verskyning sal maak. Die kwik sal vandag (Donderdag) tot 17 °C styg, met 15 mm reën wat verwag word. Foto: Francois Lombard
Winter in al sy nat glorie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.