Drie leerders van Paul Roos Gimnasium het onlangs by die prysuitdeling van die wiskundekompetisie van die Universiteit van Kaapstad uitgeblink. Nicolaas de Villiers (links) en Daniel Chemaly (regs) het die gr. 11-afdeling vir twee leerders gewen, terwyl Jonathan Coolen die derde plek in die individuele afdeling vir gr. 8-leerders behaal het.
Wiskunde-leerders skitter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.