Woordelose steun dra families deur swaar

Vir een en elkeen wat ons in die verskriklike tyd (met verwysing na Eikestadnuus 13 Oktober 2022, “Een dag op ’n slag”) bygestaan het met min woorde maar ontelbare dade, en wat net so stomgeslaan soos ons as familie was, weet ons kon almal in die omg


Vir een en elkeen wat ons in die verskriklike tyd (met verwysing na Eikestadnuus 13 Oktober 2022, “Een dag op ’n slag”) bygestaan het met min woorde maar ontelbare dade, en wat net so stomgeslaan soos ons as familie was, weet ons kon almal in die omgewing se medelye en verlies fisiek aanvoel, wat ook die seer soveel meer draagbaar maak.

Sorrow shared, is sorrow halved, comes to mind and is so, so true!

Dankie vir die omgee in die groot en in die klein, vir die omgee wat nooit opraak vir ons as familie en onse kinders nie. Die hele gemeenskap se woordelose steun beteken vir ons ontsettend baie. Nogmaals duisende dankies, mag die seën van die Here altyd op ons almal rus en bly.

Psalm 50:23 – “Die een wat dank offer, eer My; en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet.”


Van Graan- en February-families,

Kylemore en Pniël

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.