Stellenbossers moes nie net verlede week swaar reën trotseer nie, maar ook die bibberende koue as gevolg van sneeu. Die eerste tekens van sneeu het sy opwagting verlede Woensdag (15 Junie) gemaak en inwoners kan hulle, volgens weervoorspellers, gereed maak vir ’n ysige winter. Hierdie pragtige foto van sneeu op die Stellenbosch-berge is deur Eikestadnuus se vryskutfotograaf Francois Lombard geneem.Foto: Francois Lombard


Ysige winter se eerste sneeu

You need to be Logged In to leave a comment.